|
Leefstyl Bestuur en Oriëntering
|
Volgens Hill is daar Sewe Strategieë om suksesvol te verouder (kliek hier om die lys te sien) Ons Leefstyl Oriëntering programme is daarop gemik om ouer persone toe te rus met vaardighede om die aangeleenthede atin die pad staan van Suksesvolle Veroudering, te hanteer.
Lesings / Werkswinkels oor die volgende onderwerpe is beskikbaar: |
| Aktiewe Veroudering / Tweede lewe |
| Emosionele Gesondheid: |
Fisiese Gesondheid: |
|
ê Kommunikasie
ê Konflik hantering
ê Stres en die hantering daarvan
ê Positiewe houdings
ê Doel in die lewe
ê Spirituele welstand en groei
ê Hantering van verlies en rou
ê Hantering van sosiale stres
|
ê Voorkomingsmaatreëls
ê voortydige verswakking
ê Gesonde eetgewoontes
ê Seksuele gesondheid
ê Die belangrikheid van fisiese aktiwiteite
ê Bloeddruk
ê Cholesterol bestuur
ê Osteoporose
ê Geheue (sluit Alzheimers se siekte in)
ê Depressie
ê Angstigheid
ê Stres en stres verligting tegnieke |
| Veiligheid en Nood situasies: |
Sosiale Welstand: |
|
ê Risiko / Gevaar identifikasie
ê Misdaadvoorkoming
ê Tuis
ê In winkelsentrums
ê Op die pad |
ê Rolle en verantwoordelikheid
ê Groot ouerskap
ê Huwelik verhoudinge
ê Familie verhoudinge
ê Vriende en kollegas
ê Bestuur van verouderingsproses |
| Bevredigende en skeppende tydverdrywe en belangstellings: |
Betrokkenheid: |
|
ê Stokperdjies
ê Boek klubs
ê Fliek klubs
ê Musiek klubs
ê "Walk for life"
ê Sport
|
ê Familie
ê Gemeenskap (vrywillige werk)
ê Arbeidsmark |
| Aftrede: |
|
ê Kreatiewe aftrede - 'n nuwe begin
ê Voorbereiding vir aftrede
|
|
Nie al die onderwerpe is gelys nie - vra gerus as u ander behoeftes het Plek van byeenkomste, datums, kostes en enige ander vrae:
Elke lesing / werkswinkel het eie soortige reëlings. Kontak ons vir meer inligting |
|
|
|