Sunday, May 20, 2012
Home Tuis

 Inligtingsentrum

Ouer en ander persone het 'n behoefte aan betroubare inligtingDit stel persone in staat om ingeligte besluite te neem.  Dit kan 'n bydrae maak tot Suksesvolle Veroudering.   
  Die Inligtingsentrum se doel is tweeledig:   

Item 1: 

Om betroubare en relevante inligting aan ouer persone te verskaf oor onder andere die volgende onderwerpe:

  • Finansies (beleggings, pensioene)
  • Behuising (aftree oorde, kamers, woonstelle)
  • Versorging in tehuise
  • Tuis versorging
  • Mediese dienste
  • Regsadvies
  • Versekering
  • Ontspanning en toerisme
  • Berading (krisis, huwelik, verhoudings)
  • Ondersteuningsgroepe
  • Statutêre optrede

Item 2:

'n Konsultasiediens vir onder andere die volgende :                                                                                                               

  • Keuse van 'n blyplek byvoorbeeld aftree-oord
  • Plasings in 'n tehuis
  • Konflikhantering

    Indien u meer wil uivind oor die bogenoemde,  Kontak Ons – ons help graag!

   pyltjies.jpg 

  Versekering: 
Help Seniors sal nie advies of inligting verskaf as daar nie seker gemaak is van die wettigheid
daarvan nie.  Waneer dit oor finansiële advies gaan, sal geen spesifieke produkte en/of planne
aanbeveel word nie
  
 

©CmyWebsite 2008