Sunday, May 20, 2012
Home Tuis

 Fondswerwing

Ons ontvang donasies van orgnisasies, besighede en individue deur middel van versoeke per pos,  persoonlike onderhoude, asook fondswerwing vir spesifieke projekte. Verskeie funksies en gholfdae word gehou om fondse te werf en bewustheid vir Ouer Persone in nood te bevorder.

‘n Alternatiewe bron van inkomste vir ons is deur middel van ooreenkomste met besigheidsvennote.

Ons is 18A geregistreer, dus kry ons Donateurs belastingvoordele. 

Ons het 'n unieke verhouding met ons Donateurs.  Hulle is ons kliënte.  Dit is vir ons belangrik dat hulle tevrede is met ons diens.

 Hier is sommige van die dinge wat ons doen om ons Donateurs se tevredenheid te verseker:
  • Ons bring die behoeftes en hulpbronne op 'n professionele en verantwoordelike wyse bymekaar
  • Dienste vennote met 'n bewese rekord word sorgvuldig gekeur
  • Koste effektiewe administrasie en finansiële beheer is prioriteite
  • Ons verseker korrekte toewysing en spandering van fondse
    Half-jaarlikse terugvoer deur middel van 'n Nuusbrief hou donateurs op hoogte
  • Donateurs kan lede word met volle stemreg by die Lede se Algemene Jaarvergadering
  • Die wense van donateurs word respekteer aangaande projekte wat ondersteun moet word

pyltjies.jpg

            Hoe kan u betrokke raak?              


      picking_up.jpg    

Ondersteun ons asseblief deur 
               
 'n Donateur

'n Vrywilliger
'n Besigheidsvennoot 
te word!

 

 

EOP of Direkte Deposito 
Debiet Order
Slakke pos
BANK BESONDERHEDE:  

Help Seniors
Nedbank Hatfield
Tak Nommer:
16024515

Tjek Rekening Nommer:
1602389373

E-pos of faks bewys van inbetaling na:
admin@helpseniors.co.za
of
086 502 3987

Vir die gerief van ons donateurs het ons ‘n debietorder stelsel. 
rooi-download.giflaai die form af

voltooi dit en besorg dit aan ons terug:
 

E-pos of faks bewys van inbetaling na:
admin@helpseniors.co.za
of
086 502 3987

Ons sal die res doen.
Help Seniors 
Posbus 41044
Moreletarif
0044
 

Onthou, ons het u korrekte posadres nodig om u Belastingsertifikaat aan te stuur. 



©CmyWebsite 2008