|
Dienste Vennote |
|
Voordat Help Seniors fondse toeken aan instansies en projekte, doen ons ondersoeke om te verseker dat hulle Suksesvolle Veroudering bevorder, dat hulle nie-winsgewend is, nie staatsubsidie ontvang vir die spesifieke projek nie, 'n bewese rekord het in die bediening, versorging en beskerming van Ouer Persone, ‘n aanvaarbare bestuurstruktuur het en gesonde besigheidsbeginsels handhaaf.
Areas waar organisasies en projekte ondersteun word, word hieronder aangetoon. Die hoeveelheid Ouer Persone wat tans kan voordeel trek uit u donasie, word in hakies aangetoon.
Só bevorder hulle Suksesvolle Veroudering: |
|
|
Dienste Area |
Atteridgeville |
Hermanstad |
Mamelodi |
Pretoria Middestad |
Soshanguve |
Centurion |
Eersterust |
| |
1000 |
90 |
600 |
400 |
1500 |
2500 |
45 |
| Sorg |
nee |
ja |
nee |
ja |
nee |
ja |
ja |
| Kinders |
ja |
nee |
ja |
nee |
nee |
ja |
nee |
| Gemeenskap Sentrums |
nee |
nee |
ja |
nee |
nee |
ja |
nee |
| Opvoedkundig |
ja |
nee |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
| Entrepreneurs |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
| Frail Care |
ja |
nee |
nee |
nee |
nee |
nee |
ja |
| Tuis versorging |
nee |
nee |
ja |
nee |
nee |
ja |
ja |
| Behuising/ Skuiling |
nee |
ja |
nee |
ja |
nee |
ja |
ja |
| Werksgeleenthede |
nee |
ja |
nee |
nee |
nee |
nee |
nee |
| Maaltye |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
ja |
| Regte Bemiddeling |
nee |
nee |
nee |
ja |
ja |
ja |
nee |
| Beskutte Arbeid |
nee |
ja |
nee |
ja |
nee |
nee |
nee |
| Maatskaplike Werk |
nee |
nee |
ja |
nee |
ja |
ja |
nee |
|
TOTAL |
6 125 | |
|
|